Monday, January 6, 2014

Skrif vir die dag / Scripture for the day

2Ch 8:1 En aan die einde van twintig jaar waarin Salomo die huis van die HERE en sy huis gebou het,
2Ch 8:1 It took Solomon 20 years to build the LORD's Temple and his own palace.
 
 
In this few words we find some spiritual guidance on how to approach life: we need to build on our spiritual life at the same time as we strive to build our future on earth. Many times we approach life with the idea to first get ourselves settled and established before taking time to grow spiritually. The truth is that it will take us many years to get ourselves established and by that time we are used to not having God as part of our lives.
 
 
Die uitdaging is: om geestelik te groei terwyl ons aan ons toekoms planne werk. Dikwels voel ons dat die tyd te min is en dat God se dinge te veel van ons tyd vat. Ons eie belange en toekoms planne kry dan voorkeur oor dinge wat belangrik is in ons geestelike lewe, soos: die lees van die Bybel, gebedtyd en tyd saam met God se mense "kerk". Salomo het aan sy eie huis sowel as aan die huis van die Here gelyktydig gewerk al het dit hom twintig jaar gevat.