Tuesday, December 3, 2013

Die oorskakeling van die kerk na 'n werkbare model vir 'n post moderne mens

Ek het lank getob of ek van my persoonlike goed moet oplaai. Wel aangeheg is my tesis wat ek ingedien het as deel van my Doktorale studies in Teologie.

Mens se gedagtes verander met die tyd en so ook myne. Maar die basis van hierdie studie bly steeds deel van my Teologie:


DIE oorskakeling van die kerk na ‘n werkbare model vir ‘n post moderne mens.

Druk hier om af te laai

No comments:

Post a Comment