Church Basics
Tuesday, June 10, 2014
Monday, June 9, 2014
Tuesday, April 22, 2014
Jesus Christ my hero - Lizelle Putter
Please see this video. A speech made by Lizelle Putter about her all time hero in history.
I am proud of you!!
I am proud of you!!
Sunday, April 13, 2014
My gees is verward.
Lees vanoggend weer Job. Die boek om na te gaan wanneer
jy moeg en moedeloos voel! Job moes soveel hartseer en verwerping deurgaan het
en kon daarom so mooi verduidelik oor hoe die mens voel in sulke onstandighede.
Job 17:1 My gees is verward, my dae is uitgeblus, die
graf wag op my.
Ek dank God vir die versoening werk wat daar
is in Jesus! Ek lewe met ‘n toekoms en ‘n hoop!
Het weer nou die dag by die werk ‘n gesprek
met kollegas gehad of God werklik is of nie. Dit is verbasend om te hoor oor
hoe mense voel oor God, sy bestaan en sy karakter. In die vuur van die gesprek
maak ek toe ‘n stelling wat ek weet nie teologies is nie maar wat vir my sin
maak. Ek weet daar bestaan ‘n God vir baie van my eie redes, hoe ek opgebring
is en hoe ek geleer is. Ek twyfel nie een oomblik aan die bestaan van ‘n
Almagtige God wat in beheer is oor alles nie.
My stelling aan my vriende: “as daar nie ‘n
God is nie wat sal my verwagtinge wees van die toekoms, na wat sal ek kan
uitsien? Vir wat lewe ek dan? As my grootste hoop ‘n graf is – hoe kan ek
uitsien na die dag van more. Al sal daar ook geen bewyse wees vir die bestaan
van ‘n God nie (en daar is baie) sal my hart steeds wil glo in iets beters – na
‘n hiernamaals ‘n plek wat beter is om te gaan.
Job 17:3 Gee tog ‘n pand, staan borg vir my by U; wie
anders sal vir my borgskap verleen?
Monday, February 10, 2014
Monday, January 6, 2014
Skrif vir die dag / Scripture for the day
2Ch 8:1 En aan die einde van twintig jaar waarin Salomo die huis van die HERE en sy huis gebou het,
2Ch 8:1 It took Solomon 20 years to build the LORD's Temple and his own palace.
In this few words we find some spiritual guidance on how to approach life: we need to build on our spiritual life at the same time as we strive to build our future on earth. Many times we approach life with the idea to first get ourselves settled and established before taking time to grow spiritually. The truth is that it will take us many years to get ourselves established and by that time we are used to not having God as part of our lives.
Die uitdaging is: om geestelik te groei terwyl ons aan ons toekoms planne werk. Dikwels voel ons dat die tyd te min is en dat God se dinge te veel van ons tyd vat. Ons eie belange en toekoms planne kry dan voorkeur oor dinge wat belangrik is in ons geestelike lewe, soos: die lees van die Bybel, gebedtyd en tyd saam met God se mense "kerk". Salomo het aan sy eie huis sowel as aan die huis van die Here gelyktydig gewerk al het dit hom twintig jaar gevat.
Tuesday, December 3, 2013
Die oorskakeling van die kerk na 'n werkbare model vir 'n post moderne mens
Ek het lank getob of ek van my persoonlike goed moet oplaai. Wel aangeheg is my tesis wat ek ingedien het as deel van my Doktorale studies in Teologie.
Mens se gedagtes verander met die tyd en so ook myne. Maar die basis van hierdie studie bly steeds deel van my Teologie:
Druk hier om af te laai
Mens se gedagtes verander met die tyd en so ook myne. Maar die basis van hierdie studie bly steeds deel van my Teologie:
DIE oorskakeling van die kerk na ‘n werkbare
model vir ‘n post moderne mens.
Druk hier om af te laai
Subscribe to:
Posts (Atom)